Hallo almal 🙋
Kan julle glo, uiteindelik het ek dit gedoen. Ek het dit GEDOEN mense! And I am so proud of myself. Ek het my eerste digbundel gepubliseer by Amazon. Yipee!!!
Dit het my bietjie langer as 'n dekade gevat maar daar is hy nou. 'n paar vrese wat ek gehad het is (dis waar my self talk a major rol gespeel het) : die gedigte is nie goed genoeg nie, ek is nie goed genoeg nie, dis boring, voorspelbaar, niemand sal tweekeer daarna kyk nie, i would never stand a chance, Ek sal nooit 'n sukses daarvan maak nie, bla bla bla ~ so what, nie almal hou van die selfde musiek nie.... Nie almal dink dieselfde nie en nie almal voel die selfde nie.... En iewers daar buite is een persoon wat ek dalk motiveer of aanraak en 'n verskil maak in iemand se lewe. You never know 😆. Sonder om julle verder op te hou, hier is die link na my EERSTE DIGBUNDEL, hiehie, enjoy.
https://www.amazon.com/dp/B073VPM857/ref=sr_1_1?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1499958817&sr=1-1&keywords=Deurmekaar